Die mense vra, praat julle ook Afrikaans by die Pumphouse kroeg en eetplek in/naby Margate Suid Afrika? Bedien julle in Afrikaans? Natuurlik praat ons ook Afrikaans by die Pumphouse! Party van ons kliente verander sommer so speels ons naam na die "Pomphuis" kroeg - hiermee het ons geen probleem nie solank ons gaste heerlik eet en heerlik kuier, dan is ons gelukkig. "En yes, daar speel sommer so nou en dan 'n lekker Afrikaanse liedjie ook" op ons draadloos ... kom loer gerus in.  

Back Back to top
Copyright © 2018 Pumphouse-at-the-Sea. All Rights Reserved.